Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > Bieg | Confess

Ai my vroulief


B That’s Me - 2011-11-25

Hierdie blad bevat moontlik erotiese verwysings. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page may contain erotic references. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

Ek het vandag heel toevallig op BiegNet afgekom, en wat ’n verrassing was dit om soveel ander mans en dames hier te vind met almal soortgelyke gedagtes van wellus! Ek wil ook bieg. Ek en my vrou wat nou 32 jaar getroud is, het ’n "oop" verhouding. In my geval beteken dit dat sy met ander mans kan spyker (en sy het dit al ’n paar keer gedoen), maar ek mag nie na ’n ander vrou kyk nie. Dis vir my so helse eroties as sy by ’n ander man is en dan huis toe kom met haar poesie sopnat. Ons het dan die beste seks ooit. Maar ek het ook die begeerte om ’n ander man se vrou te plesier, om saam met hom sy vroutjie te bevredig en dalk selfs net ek en sy alleen. Vra ek te veel? Is daar ander ouens in dieselfde situasie as ek? Is daar dames wat dalk kan raadgee?

B That’s Me