Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > Bieg | Confess

Aan Vrouens hou daarvan


A van Gauteng - 2011-11-25

Hierdie blad bevat moontlik erotiese verwysings. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page may contain erotic references. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

Tone suig? Jigggggggggggggggggg!

Dit klink net so jiggie (amper, maar nie helemaal nie) soos daai ander girl wat vertel het hoe lek sy (letterlik) 'n lover se gat.

Nee, daar's baie beter deeltjies om aan te suig!

Groetnis
A van Gauteng