Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > Lyste | Lists

Drie gunstelingspreuke


Dirk Hattingh - 2011-11-24

Untitled Document

 

  • Langdradig op die preekstoel, kort van draad daar onder.
    Volksmond

  • Moenie jou agterkant vir iemand draai nie, netnou dink hy jy lyk rondom so.
    Waarskynlik CJ Langenhoven

  • Die ware emosie kom uit die waarheid self, die gemaakte emosie word daaroor uitgegiet.
    BB Keet, 1951