Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > Lyste | Lists

Kabous Verwoed oor David Kramer


Kabous Verwoed - 2011-11-23

Kabous Verwoed

My gunsteling van David is ... 

... sonder enige twyfel sy song “Botteltjie blou”. Ongelooflik!

My boodskap aan David is ...



David Kramer is ’n yster, ’n legende en een van ons taaltjie se heel grootste seuns. En hy't nice skoene.