Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > Lyste | Lists

Drie gunstelingspreuke


Monique Stander - 2011-11-22

Untitled Document

 

  • Vriende laat my dink aan ’n Indiese-acupuncture-bed wat uit kaktusse bestaan. Mens noem hulle rugstekers. Met die verskil dat die dorings in jou rug agterbly wanneer jy opstaan.

  • ’n Merlot op die gegewe oomblik en ’n komplekse verhouding is sinoniem met die uitwerking op die rebound: ’n helse hoofpyn en regret!

  • Bollie gebeur en die lewe gaan aan.