Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Vermaak | Entertainment > Musiek | Music

Wen kaartjies vir Karen Zoid en Vusi Mahlasela se Oude Libertas-vertoning


2011-11-17

 

27 November: Karen Zoid & Vusi Mahlasela

Prys/Price: R120/140/160 (gras – R40 volw/R10 kinders o/12)/ (lawn – R40 adults/R10 children u/12)
Tyd/Time: 18h30
Duur/Duration: 90 min
Toeriste vriendelik en piekniek/Tourist friendly & picnic

Twee van Suid-Afrika se mees uiteenlopende liedjieskrywers span in hierdie vertoning hul talente saam vir ’n unieke musiekervaring.

Met ’n SAMA toekenning as Beste Vroulike kunstenaar en verskeie ander toekennings op haar kerfstok was die afwagting van ’n vyfde CD boaan die lys vir ZOID ondersteuners. Karen toer tans landwyd ter viering van haar 10de jaar in die musiekbedryf.

Vusi  Mahlasela, bekend as “Die Stem”  is terug by die Oude Libertas teater met ’n vertoning  wat steeds in voeling bly met wat sy ondersteuners van hierdie saggeaarde sanger verwag. Mahlasela vier 20 jaar in die musiekbedryf.


LitNet gee vier dubbelkaartjies na hierdie vertoning weg. Stuur jou naam, adres en kontakbesonderhede na wen@litnet.co.za met "Karen Zoid" in die titelblokkie om in aanmerking te kom.