Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Vermaak | Entertainment > Visueel | Visual > Kennisgewings | Notices

Robinson Regstreeks: Lindiwe Mazibuko


2011-11-17

Untitled Document Robinson Regstreeks 
Sondagaand 20 November
20:00–20:30 op KykNet

Robinson Regstreeks, nou in spitstyd op Sondagaand 20:00

Opposisiepolitiek sal nooit weer dieselfde wees nadat Lindiwe Mazibuko as die nuwe parlementêre leier van die DA aangewys is nie. Ons praat met haar oor wat sy anders gaan doen as haar voorgangers, hoe Afrikaanse kiesers met haar kan identifiseer, haar mening oor Julius Malema, en veelwywery.

Sluit by ons aan.