Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > Bieg | Confess

My lyf smag na my man


Koue lyf warm hart - 2011-11-16

My lyf smag na 'n man – my man. Daar is egter nie "tyd" nie of "nie vanaand nie" of "ek is moeg". As ek al hierdie biegstories lees, dan wonder ek of dit nie maar 'n uitweg is nie – ook 'n donker geheim in my kas?

Koue lyf warm hart