Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > Bieg | Confess

Madame jy is verkeerd


Hasie - 2011-11-10

Hierdie blad bevat moontlik erotiese verwysings. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page may contain erotic references. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

Madame

Ek is nie ’n male chauvinist nie. Jy is reg in meeste gevalle. Vrouens wil ons laat dink laat dit so werk, maar kom ek sê jy dat dit by my huwelik glad nie so werk nie. Wens dit was anders.

PS: Jy is ook heeltemal verkeerd oor die 2 ander goed.

Hasie