Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > Bieg | Confess

Aan Wil-Heeltyd-Kaal


Stoutergat - 2011-11-10

Wat jy voel word voyeurisme genoem. Ek laaik dit ook en hou van kyk, en ’n mindere mate daarvan op myself te ontbloot. Ek verstaan maar te goed jou drang van voor die vensters paradeer. En die kick is ongelooflik.

’n Tantriese massering is ’n ongelooflike ritueel. As jy kans kry om dit te doen, doen gerus so. Dis aan die duur kant, maar man, dis so lekker. Dit gaan oor hoe jy ontspan en asemhaal tydens die massering. Die terapeut gebruik jou seksuele energie om jou “algemene” energie aan te wakker. Jy bereik ’n plato van uiters ontspannende genot wat oor jou hele lyf versprei en jy hoef nie te kom nie, maar kan as jy wil. Laat hulle ’n yoni-massering doen dan voel jy hoe ’n helelyf-orgasme vir ewig duur. As ek kon sou ek dit self vir jou wou aanbied.

Stoutergat