Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > Bieg | Confess

Volwasse massering


Nev - 2011-11-10

Hierdie blad bevat moontlik erotiese verwysings. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page may contain erotic references. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

Ek is ’n opgeleide masseur en maak graag die volgende opmerking. Ons het almal die behoefte om na liggaam, siel en ook op seksuele vlak, vertroetel te word. Dikwels word daar nie aan ons behoeftes voorsien nie weens taboes wat uit onkunde ontstaan en volgehou word. Jy kan gerus gaan vir ’n vollyfmassering en as jy so voel, sê vir jou terapeut dat jy ook jou seksuele spanning wil ontlaai. Pasop egter vir kansvatters wat geen benul van massering het nie! Jy sal voel dat dit ’n wonderlike bevrydende ervaring is.

Nev