Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Kos & Wyn | Food & Wine > Kennisgewings | Notices

Clos Malverne se November Fynproeweraand vang feestyd-gees | Clos Malverne Gourmet Evening salutes the festive season


2011-11-08

Untitled Document


Clos Malverne Fynproeweraand  

The Restaurant @ Clos Malverne, Stellenbosch
Vrydag, 25 November
Kaartjies:  R245 per persoon
 
The Restaurant @ Clos Malverne, geleë in die hart van die Devonvallei buite Stellenbosch, tokkel al die regte snare om jou in die regte stemming vir die feesseisoen te kry met ’n ruimhartige vyf-gang Fynproewer Kos- en Wynaand wat op Vrydag, 25 November sal plaasvind.

Hierdie aand van gastronomiese genot is ideaal vir kos- en wynliefhebbers wat opsoek is na ’n ontspanne, ongejaagde uiteetervaring saam met vriende en sluit ’n glas bypassende Clos Malverne wyn met elke gang in. Dit is ook die perfekte geleentheid vir jou en jou werkskollegas om julle jaareinde, weg van die kantoor af, op ’n ontspanne wyse te vier.

Die spyskaart van hierdie vyfster-fees sluit in ’n forel-en-steurgarnaal-slaai; ’n liplekker, bros Oosterse varkpensie; Sjef Nadia Louw Smith se gewilde Beef Wellington; ’n Brie-kaas fondant, en ’n witsjokolade-en-framboos-kaaskoek.

Die Clos Malverne Fynproeweraand kos R245 per persoon en sluit wyn by elk van die vyf gange asook ’n verwelkomingsdrankie met jou aankoms in.

Besprekings is noodsaaklik. Vir meer inligting of om jou tafel te bespreek skakel die restaurant by Tel: (+27)21 865 2022of stuur ’n epos aan info@closmalverne.co.za

 

Clos Malverne Gourmet Evening
The Restaurant @ Clos Malverne, Stellenbosch
Friday, 25th November
Tickets:  R245 per person

The Restaurant @ Clos Malverne, styling in the heart of the Devon Valley outside Stellenbosch, hits all the right notes to get you in the mood for the festive season with a sumptuous five course Gourmet Food & Wine Evening on Friday, 25 November.

This evening of sheer gastronomic delight is ideal for food and wine lovers who enjoy a value for money, unhurried dining experience with a sense of place and includes a glass of matching Clos Malverne wine with each course. It is also the perfect opportunity to treat your work colleagues and staff to a memorable year-end get-together in the Winelands.

The menu of this 5-star feast includes a trout and prawn salad; crispy fried, Oriental pork belly; Chef Nadia Louw Smith’s celebrated Beef Wellington; a dreamy Brie cheese fondant, and white chocolate and raspberry cheesecake.

The Clos Malverne Gourmet Evening costs R245 per head and includes wine with all five courses as well as a welcome drink on arrival.

Bookings are essential. For more information on The Restaurant @ Clos Malverne or the reserve your table, contact the restaurant at Tel: (+27)21 865 2022or send an email to info@closmalverne.co.za.