Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Nuwe skryfwerk | New writing > Snars poëtika

Boereraat vir skoon papier


2011-11-04

Untitled Document

Die week in woorde


Blykbaar is een kuur vir skrywersblok ’n reis na ’n onbekende plek. Diés wat weet sê jy moet jouself uit jou gemaksone verwyder, ’n paar kiekies neem by jou vreemde bestemming, en dan weer tuis voor jou rekenaar kom sit en jou belewenisse herleef. Dit werk duidelik vir Joan Hambidge: sy het ’n nuwe vers aangestuur oor Istanbul.

Ek kan self ook getuig dat dit werk, maar in my geval was daar interessante geselskap al langs die pad, en ’n hele boekefees as inspirasie by die bestemming. En ek is nou so uitgeskryf oor Boekbedonnerd dat ek nie veel meer het om hier by te las nie. Ek het met ’n boekrak vol stories en foto’s teruggekom – gaan kyk en lees hier.

En as jy self ’n boereraat het vir skrywersblok, laat weet my!  Ek sal die beste rate in die toekoms hier deel.

Groete
Bibi

 

Nuwe Skryfwerk op LitNet


Fiction

“I’m with the shoot,” said Hilton. “The film, you know.”

The Exploding Trousers – Richard Jurgens
Vers uit ’n droom

Joan Hambidge stuur ’n gedig uit Istanbul.

Istandbul, ’n meditasie