Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Feeste | Festivals > Artikels | Features

Boekbedonnerd IV: Die skrif aan die muur


Bibi Slippers - 2011-11-03

Seretse Moletsane, ’n belowende jong kunstenaar van Pretoria, het gesorg vir die skrif aan die muur by Boekbedonnerd, met verskeie "letterkunstige" ingrypings regoor Richmond.


Lees ’n onderhoud met Darryl David hier
om meer uit te vind oor hierdie "artistic interventions", wat geskep is om ’n letterkundige padkaart te vorm wat feesbesoekers deur Richmond se strate lei.


Return to the Boekbedonnerd Bookshelf | Keer terug na die Boekbedonnerd-boekrak.