Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > Bieg | Confess

Hi aan almal


Lokomotief - 2011-11-03

Hierdie blad bevat moontlik erotiese verwysings. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page may contain erotic references. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

Ek het die laaste paar maande die allesoorheersende drang om na ’n nudistekamp te gaan. Ongelukkig word jy as man nie alleen daar toegelaat nie. By die huis loop ek baie kaal, as ek alleen is. Ek gaan baie veld toe alleen en dan trek ek al my klere uit. Niks pervers nie, dit is net ’n baie lekker vrye gevoel. Is daar nog so iemand. Het iemand al ’n nudistekamp besoek?

Groete

Lokomotief