Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > Bieg | Confess

My hare


Drifter - 2011-11-03

Hierdie blad bevat moontlik erotiese verwysings. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page may contain erotic references. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

Hierdie afgelope naweek was ek by ’n funksie waar daar baie jong mense was. Op ’n stadium het ’n jong dametjie gevra of sy maar aan my hare mag vat. Wel, watter volbloed man sal so ’n mooi dametjie se versoek weier? Ek het dit baie geniet en ek wou ook met haar hare speel, maar ek moes my inhou want sy is seker 25 jaar jonger as ek!

Drifter