Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > Bieg | Confess

Donker geheim


Oom Grootoog - 2011-11-02

Hierdie blad bevat moontlik erotiese verwysings. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page may contain erotic references. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

Vanaand het ek ’n donker geheim waaroor ek wil bieg: ek wil seks hê met ’n SWART vrou ... Ek weet nie waar hierdie lus vandaan kom nie, maar in die laaste jaar ongeveer begin ek al meer oor swart vleisies droom. Dit is nie net so ’n gedagte nie, ek begin al na elke een wat naastenby ’n "Europese bou" het te kyk en dink hoe dit sal wees om haar by te kom, en veral hoe dit sal wees om haar lippe op my te voel ...

Kyk, ek weet dat dit seker nog in baie mense se lewens ’n taboe is, maar ek wil dit beleef! ’n Kennis van my het een aand na ’n paar doppe erken dat hy deesdae amper uitsluitlik swart meisies uitneem en bed toe vat. Hy het erken dat die term "once you go Black, you never go back" ’n waarheid is. Hy beweer dat hulle witwarm is, geen inhibisies het nie en ure lank kan aanhou en aanhou. Ek was al op ’n paar plaaslike "dating sites" en merk op dat daar nogal heelwat blanke vroue is wat na swart worse soek, so ek dink my nuuskierigheid is ook besig om oor te neem. Enige iemand daar buite wat al die paadjie geloop het en advies het?