Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > Bieg | Confess

Volwasse massering


Wil-Heeltyd-Kaal - 2011-11-02

Hierdie blad bevat moontlik erotiese verwysings. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page may contain erotic references. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.


Ek weet nie of huwelikstatus, ouderdom, ens, enigsins relevant is nie?

Ek is maar net ek met baie sluimerende en onbeantwoorde begeertes wat ek nog my hele lewe lank onderdruk. Ek oorweeg dit om te gaan vir ’n tantra-massering. Dit behels ’n vollyfmassering (insluitend koekie-kontak) wat gelyktydig deur ’n manlike en vroulike "terapeut" gegee word.

Het iemand al iets soortgelyk probeer en is dit die moeite werd? Ek het ook die afgelope naweek (gesiglose) kaalgatfoto’s van myself op die internet gelaai (puss and boobs), maar dit weens die skuldgevoel die volgende dag al verwyder.

Die kommentaar het my wel van lus laat drup. Gisteraand het ek poedelkaal in my huis geloop met die gordyne wawyd oop en ligte aan. Ek kan nie besluit of ek wou hê die bure moet my sien of nie. En nog iets die gedagte aan sosiale naaktheid maak my witwarm. Waar kan ek hierdie fantasie ’n werklikheid maak?

Wil-Heeltyd-Kaal