Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Boeke | Books > Nuwe boeke | New books > Afrikaans

Deon Meyer se 7 Dae met interaktiewe video bekendgestel


2011-11-01

NB-Uitgewers het besluit om Deon Meyer se jongste speurroman, 7 Dae, met ’n interaktiewe video bekend te stel. 7 Dae is vanaf 14 November op die rakke.