Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > Bieg | Confess

Reaksie op WilRy se "Saterdag"


Boertjie - 2011-10-28

Hierdie blad bevat moontlik erotiese verwysings. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page may contain erotic references. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

Ek weet hoe gefrustreerd jy voel, ek is ’n man en voel baiekeer dieselfde maar die samelewing se reëls weerhou mens daarvan om die “ander” persoon te vind wat ook so voel soos jy en saam sou ons/julle die genot kon ervaar van die behoefte in jou.

Sterkte … Ek het al aan baie opsies gedink om dit te “adverteer”, selfs ’n bordjie om my nek wat sê “eks lus, en jy?” LOL

Boertjie