Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > Bieg | Confess

Swakheid vir vroumense


Swak - 2011-10-27

Hierdie blad bevat moontlik erotiese verwysings. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page may contain erotic references. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

Ek wil net bieg, ek het ’n swakheid as dit by vrouens kom. As ek iemand ontmoet sal ek altyd wonder hoe sy in die bed sal wees en hoe sy sal lyk as sy kaal is, en ook hoe haar dosie sal smaak. Ek voel altyd so en ek wens ek kan "no strings attached" seks hê met hulle.

Swak