Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Gay > Kommentaar | Commentary

NG Kerk se standpunt


Lidia Theron - 2007-02-28

Die standpunt, soos vandag op meeste koerante se voorblaaie uitgebasuin is sowaar 'n verrassing. Gays word in die kerk aanvaar.  Wonderlik vir baie, maar vir my te laat!  Dit was juis die Kerk se standpunt wat my as ma van 'n lesbiese dogter, indringend laat vrae vra het.  Ek het my antwoorde gekry - buite die kerk - en aangestap. Té ver om om te draai. Maar ek is bly saam met almal wat bly is!

 
Groete
Lidia Theron
18/10/2006

(Sy is die skrywer van die boek: Jy bly my kind - Red)