Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Gay > Kommentaar | Commentary

Die storie van Cerneels Coetzee


Jacob Meiring - 2007-02-28


Ek sit hier in 'n mistige, grys Switzerland. Dis November en die son kom eers teen middag uit. En die storie van Cerneels Coetzee is manna vir my siel. Dit bring die reuk, warmte en herinneringe terug van 'n Vrystaatplaas en die sotlikheid van die weermag. Ai, en 'n storie van liefde. Nie net die banale en kru "confessions" van verpaste tieners nie (al is dit ook nodig).
 
Dankie Cerneels.

Jacob Meiring
20/10/2006