Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Hygliteratuur | Erotic literature > Straight > Kompetisies | Competitions

''Quickie''-kompetisie: Durban-July


Sors - 2011-10-21

Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.


Ek slaap. ’n Vroegoggend diep slaap. Die donker is reeds net-net versteur. My oggendglorie klop pynlik saam. Stadig draai die deur se knop. ’n Slanke lyf sweef tot teenaan my bed. Die sagte geritsel van klere. ’n Sagte mond maak my wakker. Soekend al laer tot by die meneer se heerskappy. Ek weet dit is sy. Bosnimf en sosiale vlinder. “Maak toe jou oë,” kom die bevel. En dan die salige insak oor my. Sy hou van momentale beheer. Sy ry my bloots en druk haar borste na vore om die July Handicap te wen. Dan gebeur dit. Sy verloor haar ritme en skreeu-skreeu klem sy oor die streep. Sy het net-net eerste gekom.