Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Hygliteratuur | Erotic literature > Straight > Kompetisies | Competitions

''Quickie''-kompetisie: Die lessenaar


Sors - 2011-10-21

Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.



Jy knyp krampagtig terwyl die skokgolwe deur jou trek. Die onmiskenbare tevredenheid van ’n superjagse vrou. Vir ’n oomblik lê jy stil en dan kom die amper onhoorbare sug: “Dankie – dit was heerlik.” Die volgende oomblik is jy weg. My deur druk outomaties weer toe.

Ek dink aan die warrelwindkoppeling. Was dit sewe, of selfs net vyf minute? Die klop aan die deur. ’n Amperse kode. Die oopmaak en die deurstap na die lessenaar waar sy elegant op die kant gaan sit en dan behaaglik gaan lê terwyl sy haar gladde bene grasieus vir my oopmaak en smeek-beveel: “Spyker my gou.” Die instamp is deel van my openingskuif. Soos ’n masjiengeweer. Outomatiese aksie. En dan geen beheer …