Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > SeminaarKamer | Seminar Room > LitNet Akademies-gespreksruimte

YouTube-onderhoud: Annemie Stimie


Annemie Stimie - 2011-10-20


Annemie Stimie, musiekwetenskap-lektor by Unisa, gesels oor haar LitNet Akademies-artikel “Die Europese musiektradisie en die ontwikkeling van ’n Afrikaner-identiteit: ’n Oorsig van Afrikaanse musiekjoernalistiek in Die Brandwag en Die Nuwe Brandwag”, haar sosiale en akademiese agtergrond, navorsing waarmee sy tans besig isen ook waarom sy besluit het om in haar artikel te fokus op spesifiek die tydperk vanaf 1910 tot 1933. Stimie gesels ook oor die verbintenis tussen die Afrikaner- en Wes-Europese kulture as ’n aspek van Afrikaneridentiteit en beklemtoon laastens watter bydrae sy met haar LitNet Akademies-artikel wil maak.