Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Hygliteratuur | Erotic literature > Straight > Kompetisies | Competitions

''Quickie''-kompetisie: Biker-storie


Mike - 2011-10-20

Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.


Dit is somer gou en die Harley is op die grootpad. Die fiets tel nou ordentlik spoed op en Tessa  gly nader aan Tian se rug. Sy sit senuweeagtig haar  hande in sy baadjiesak. Haar vingers voel gladde vel op die punte. Tian reageer nie. Die fiets stamp en rits op die teer pad – dalk voel hy nie haar sagte hand nie? Maar meteens besef Tessa hy is terdeë bewus van haar hande. Deur sy deurtrekker voel sy daar is iets hard onder. Glimlaggend knipoog sy en wonder: Hoe kan hy so kalm bly? Sy broek span styf ... te styf ... en Tian raak skielik bewus van Tessa se borste styf teen sy rug. Die fiets ry voort!