Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Hygliteratuur | Erotic literature > Straight > Kompetisies | Competitions

''Quickie''-kompetisie: Fopspeen


Mej Meerkaaikie - 2011-10-19

Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.


Gloeiend in my skede, oeroue begeertes. Wild met dringende heet. Smagtend, hunkerend na die passie en wellus van half-barbaarse mans. Hul drange verskuil in vlugvoetige danse snags. Woeste en ruwe skadu’s wat bokspring. Glimmend koes en aanval. Half verskuil in vuurtonge wat luidkeels knetter, klap en kraak. Warm lippe en klam tonge wat my volronde borste liefkoos. Borshare waarin my vingers wegraak. My bronstige lyf smagtend na die koppeling wanneer ‘n honger, harde manlikheid diep binne-in my klam poel van vroulikheid wegsink.

“Reg, meneer Pretorius, ek sal die dokument gaan wegstuur.”

Net om na sy ruwe bos hare / week oue baard te kyk gee my hoendervleis. “Magtag dom-onnosele mansmens! Besef  jy nie hoe smag ek na jou lyf nie!”