Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Hygliteratuur | Erotic literature > Straight > Kompetisies | Competitions

''Quickie''-kompetisie: Koffie


Ommesteek - 2011-10-19

Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.


Dis vroegoggend. Sy staan in die kombuis, sit koffiebone in die maler in, sluit haar oë en neem die geur in. Sy't ’n dun, kort satyn-nagrok aan.

Dan voel sy hom, styf teen haar. “Beate,” fluister hy, druk haar vooroor teen die toonbank, lig haar onderlyf op, en sy voel hom in haar.

Die bitter reuk van koffie vul haar, terwyl koors haar lyf oorneem. Hy begin stadig, terwyl hy met sy een hand haar klit vryf. Dan stamp hy harder en harder, haar onderlyf polsend en lam.

Die kleindood, smag sy. Verlos my.

Dan gil sy. Sy kom. Hy kom. Saam. ’n Oomblik daarna, bewend, dink sy. Vir ’n oomblik het ek nie eers die koffie geruik nie.