Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Hygliteratuur | Erotic literature > Straight > Kompetisies | Competitions

''Quickie''-kompetisie: Cleo het geweet!


Jay Em - 2011-10-18

Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.


Die klop aan my kamerdeur laat my skrik. Ek kan my oë nie glo nie! Dis jy ...

Jy stap in met ’n uitdagende glimlaggie om jou mond. Jy trek die stoel waarop ek gesit het, nader en wys ek moet sit. Ek gehoorsaam en jy kom staan wydsbeen voor my. Ek kan sien jy het nie ’n broekie aan nie. My lus laat die handdoek afskuif en ontbloot genoeg om jou nóg breër te laat glimlag.

Dan sit jy wydsbeen bo op my. Jy beweeg net so grasieus soos in ons dans. Jy gooi jou lyf agteroor van pure plesier ... en ons sappe meng ...

“Dis mos waarvoor jy gevra het, of hoe Jean-Pierre?”

Cleo het my vuil gedagtes goed gelees!