Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Hygliteratuur | Erotic literature > Straight > Kompetisies | Competitions

''Quickie''-kompetisie: Bly jy’t gekom


Roolsie - 2011-10-18

Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.


“Bly jy’t gekom. Dis my suster, sy sal jou solank voorstel.”

Sy’s beeldskoon. Ongelooflike lyf in ’n klein, swart nommertjie. Pragtige bene, mooi borste. Steek haar hand uit, hou langer vas as wat nodig is. Oogkontak ’n rapsie langer as wat nodig is. Onsigbare vonk. Weerlig in my maag. Onmiddellike horing.

“Help my net gou met die kar se kattebak?” Vra sy.

“Ons het twee minute,” fluister sy. Sy maak die kattebak oop, buig vooroor, skuif die rokkie op oor die mooiste boudjies, trek die G-string af. Haar hand dadelik op haar klit. Gulp oop, ek gly in. Twee minute, twee orgasmes …

Sy stel my voor aan die res: “Ons is só bly jy’t gekom …”