Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Hygliteratuur | Erotic literature > Straight > Kompetisies | Competitions

''Quickie''-kompetisie: Passion’s fruit


Babe in the woods - 2011-10-18

Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.


Jy vat sykouse, sprei my styf vas aan die vier hoeke van die bed. Dit maak my so jags om so uitgelewer op my rug te lê. Ek is weerloos, hygend en druppend, omdat jy my gaan fok en fok en naai. Jy gaan my lyf beveel om jou kinky luste te bevredig. Ek is vas. Ek’s hoendervleis van afwagting. Ek’s oopgesper vir jou.

Jy tong my poes. Dis trillend lekker; ek voel hoe ek saamtrek van lus; jy gaan my nou ... aaaa, hemels! Jy ry my ... ek voel hoe ons saam kom ... ekstase! Dankie, my darling!

Waarheen gaan jy?  Maak my los! Help!

Jou voetstappe eggo dof teen die trap af ...