Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Hygliteratuur | Erotic literature > Straight > Kompetisies | Competitions

''Quickie''-kompetisie: Ekstase


Karel Klip - 2011-10-14

Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.


Ek klop aan die deur. (Dit was laat.)

Die skarnier krap en die deur gaan oop. Die hi-fi blaas Leonard Cohen.

Ons staan nader. Sy stoot my op die bed neer. Kort voor lank, albei heeltemal naak en op die rooi satynlakens wat al soveel keer hierdie prentjie beleef het.

Sy lê op haar rug terwyl my hande om haar borste vou. Die asems begin jaag en haar naels steek in my rug in. Die ou bed begin skree en kraak. Sy kreun saggies. Haar fluweel lyf, onder my, raak klam en warm van sweet.

Vir ’n oomblik vang ons oë mekaar. Ek sien ekstase en satisfaksie.