Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Hygliteratuur | Erotic literature > Straight > Kompetisies | Competitions

''Quickie''-kompetisie: Ruiltransaksie


Hennie Jansen - 2011-10-14

Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.


Toe die hysbakdeur agter my en die twee vreemde, aantreklike dames toegaan, selekteer ek die 34ste verdieping. Ons staar stilswyend na die liggiepaneel wat die opvaart aandui.

Die hysbak ruk onverwags tot stilstand. Die noodlig is dof, en toe ek die noodknoppie wil druk, blokkeer Brunet die paneel.

"Is jy bang vir ons?” vra Brunet.

"Ek wil alarm maak ... ons sit vas."

Blondine lag banaal-uitgelate voordat sy my vasgryp en oopmond soen. Brunet rits terselfdertyd my stulpende knop ratshandig vry.

Die hysbak beweeg vyf minute later weer. Blondine kom orent. "Kom jy saam? Jy skuld ons iets in ruil vir jou selfsugtige kits-orgasme."

Op die 11de verdieping stap ek skaapagtig-gedienstig agter die twee dames aan.