Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Hygliteratuur | Erotic literature > Straight > Kompetisies | Competitions

''Quickie''-kompetisie: Werkskollegas


Jo - 2011-10-14

Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.


Werkskollegas. Ek getroud. Sy geskei. Ons flirt nou en dan.

Konferensie by Sun City.

Sy sluit kamerdeur oop en gaan staan by bed.

Ek talm.

Deur toe, paar treë, vurige omhelsing, lippe ontmoet, tong soek tong, kurwes gestreel, klere en onderklere waai, pragtige 34B’s teen my bors, sewe-duim-spierplesier teen klam lippies.

Eerste en laaste woorde: “Op die pil?”

“Ja!”

Op my rug, sexy kniel oor my, sewe duim verdwyn sonder pyn, ritmiese genot, tongtippie-toets op twee tepels.

Pas versnel.

Opgekropte emosie en frustrasie neem oor.

“Aaaaaaaaaaaa.”

Orgasmiese spasmas en ’n semen-inspuiting (die eerste van drie).