Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > SeminaarKamer | Seminar Room > LitNet Akademies-gespreksruimte

YouTube-onderhoud: Marlies Taljard


Marlies Taljard - 2011-10-13

Untitled Document



Marlies Taljard gesels oor haar sosiale en akademiese agtergrond, die identiteitskeppende rol van taal en narratief in Kleur kon nooit alleen nie en die skep van nuwe identiteit wat nie noodwendig polities korrek is nie. Sy verduidelik ook wat die doel van haar artikel ''Onder my duim lê die fyn sintaksis van jou strot'': Krog in gesprek met Pablo Picasso is en vertel oor haar huidige navorsing.