Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > SeminaarKamer | Seminar Room > LitNet Akademies-gespreksruimte

YouTube-onderhoud: Loraine Maritz


Loraine Maritz - 2011-10-13

Untitled Document


Loraine Maritz gesels oor haar agtergrond en akademiese loopbaan. Sy beantwoord ook vrae rondom die Afrikanervroue se betrokkenheid in die WNC (Women's National Coalition), die grense tussen die verskillende groepe vroue in die WNC en die doel van haar artikel. Sy gesels uiteindelik vlugtig oor haar huidige navorsing.

Loraine Maritz het ook in ’n vorige LitNet Akademies-onderhoud met Dioné Prinsloo gesels oor die rol en ervaring van Afrikanervroue in die Women’s National Coalition.