Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Hygliteratuur | Erotic literature > Straight > Kompetisies | Competitions

''Quickie''-kompetisie: Bonzabaai


Louis van Bloemfontein - 2011-10-12

Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.


Ek sit in my bakkie en staar oor die strandmeer.

’n Bussie met ’n seilbord stop agter my. In die truspieël sien ek hoe die jong man sy seilbord neem en laat vat see toe.

’n Jonge dame by die skuifdeur trek ’n dun frokkie uit en begin sonbrandolie aansmeer; aan haar nek, maag en ferm buuste. Die tepeltjies word pragtig styf. Sy kry hoendervleis van die stimulasie.

Sy hou haar bene oop en vryf die olie aan die binnekante van haar lieste. Haar oё gaan toe van pure genot. Die skeermes word gebruik om die laaste haartjies af te skeer.

Sy voltooi die oliesmeerdery, trek haar skamele bikini aan en loop af strand toe om te gaan sonbrand.