Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Hygliteratuur | Erotic literature > Straight > Kompetisies | Competitions

''Quickie''-kompetisie: Die nimf van Sekelbaai


Louis van Biljon - 2011-10-06

Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

             
Juan sit met sy rug teen die rotse in die getypoel. Oor die betonwal sien hy dat daar iets oor die strand naderkom. Dit is ’n vrou, want hy kan twee stukkies lap losserig sien hang. Sy stop naby die muur en trek die boonste lappie oor haar kop en gaan lê dan op die strand sodat die brandertjies oor haar spoel. Die koel water veroorsaak so ‘n bietjie stuwing. Na so ’n rukkie draf sy weer terug.
                
Terug op die plaas die Maandag wag Juan vir iemand vir ’n afspraak vir die pos van wildsbewaarder. Hy hoor ’n klop aan die deur en maak oop. Dit is sy … die nimf van Sekelbaai.