Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Boeke | Books > Nuwe boeke | New books > Afrikaans

Foto's: Bek sonder brieke word bekendgestel


Naomi Bruwer - 2011-10-04

Elias P Nel se jongste bundel kontreistories met volkleursketse binne-in, Bek sonder brieke, is Vrydag in Kraaifontein bekendgestel.

Skrywer: Elias P Nel
Titel: Bek sonder brieke
Uitgewer: Protea Boekhuis

Klik hier en koop Bek sonder brieke nou by kalahari.net

 

 

 

 

 

Diana Ferrus het die program gelei.
Dirk van Schalkwyk en David Kramer
Shirley en Nicodémus Olivier
Hylton Howard Arnolds en Louisa Josephs
Judy en Alex Volkwijn
Joline van der Pool, Lauretta Snell en Francis Wessels
Willy Nel, Elias se jonger broer, open die program.
Trevor Wessels, Eugene Bentley, Tommy Abrahams en Rothney Adonis
Zenzile Khoisan en Debbie Hendriks saam met Magda en Johan van der Horst
Nigel van Rooy
Frans en Ansie Kotze
Anthony en Elize Barneys
Nicodémus Olivier met “Die lug is blou”
Nicodémus het die gehoor op hulle voete gehad.
Dirk van Schalkwyk stel Bek sonder briewe heel bekkig bekend.
David Kramer
Die rieldansers van Betjiesfontein dans saam met David Kramer, met Garcia Olifant in die voorgrond.
Elias Nel aan ’t vertelle
Elias Nel lees voor uit Bek sonder brieke.
Laurie Gaum en Riaan Visman
Elias P Nel en Izak de Vries riel dat die stof staan.
Joey Erasmus, saam met wie Elias in ’n produksie oor Bek sonder briewe gaan optree by Woordfees 2012.
Willy en Sofia Nel
Jeanette Festus (links) saam met Carlisle en Candida Nel
Moira en Ben Bladergroen
Oswan Arries en Mar-Let Rangolie
Petro Gordon Rhode saam met Elias P Nel
Catherine Snell, Petro Gordon Rhode en Diana Ferrus
Diana Ferrus saam met die Betjiesfontein Rieldansers.
Agter: Christina Beukes, Garcia Oliphant, Charlene Oktober, Buvin Eiman, Bernadine Fortuin, Diana Ferrus en Marinay Oktober
Middel: Nigel van Rooy, Rodney Samson en Jobry Swart
Voor: Hilton Coetzee

Foto’s: Naomi Bruwer