Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Hygliteratuur | Erotic literature > Straight > Kompetisies | Competitions

“Quickie”-kompetisie: Ek en die IT-ou


Willa - 2011-09-30

Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.


My computer by die werk het probleme gegee, toe laat kom ek die IT-ou. Toe ek die ou se six-pack deur sy T-shirt sien, en sy lekker boude, kon ek nie help om nat te word nie. Ek het stilletjies badkamer toe verwyn en my pantie uitgetrek.

Nie lank nie of die IT-outjie lê met sy rug onder die tafel en vroetel met die drade. Net daar maak ek my bene so bietjie oop. Die reuk was vir hom te oorweldigend, en ek het skoon lekkergekry toe ek die knop in sy broek sien. Nie lank nie, toe het sy hande stadig opgegly met my bene langs, en sy vingers binne-in my nat dosie in. Toe besluit ek om hom kamma te help met drade wat hy nie kan bykom nie, en ek is later saam met hom onder die desk, en net daar, in ’n oopplan-kantoor, het ons ’n quickie gehad, en niemand het dit eens agtergekom nie.