Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Boeke | Books > Kennisgewings | Notices > Afrikaans

Chris Karsten se boodskap by die ontvangs van sy ATKV-pryse


Chris Karsten - 2011-09-22

Chris Karsten het die ATKV-Prosaprys sowel as die ATKV-Prys vir Spanningslektuur ontvang vir sy roman Abel se ontwaking (Human & Rousseau).