Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Boeke | Books > Kennisgewings | Notices > Afrikaans

LAPA Leeskring seminaar (Klein-Kariba)


2011-09-22

Untitled Document

LAPA Leeskring seminaar (Klein-Kariba)
Plek: ATKV Klein-Kariba
Datum: 26-28 Oktober
Koste: R950,00

Skrywers en sprekers sluit in o.a Pieter Aspe (bekende Vlaamse skrywer), Daniel Hugo, Marinda van Zyl, Christelle Webb-Joubert (RSG en boekeredakteur van Lééf), Corlia Fourie en vele meer.

Kom geniet ’n Nederlandse film, musiek deur Valiant Swart en boekbesprekings van ongeveer 6 skrywers en sprekers.

Bespreking is noodsaaklik.

Jou kaartjie sluit in:

  • Twee aande se verblyf & etes by ATKV Klein-Kariba
  • Nederlandse film & bespreking
  • X5 Boekbesprekings
  • Twee boeke van enige twee skrywers op die program
  • ’n Verrassingspakkie
  • Musiek deur Valiant Swart

 

Boeke onder bespreking

  • Die Midasmoorde (Pieter Aspe)
  • Die geheime kamer (Corlia Fourie)
  • Die Soenoffer (Isa Konrad)
  • *Net ’n lewe (spreker sal bevestig word). * Wenner van LAPA Romankompetisie 2010/2011.
  • *Wilhelmina Radebe kom tuis (Marinda van Zyl in gesprek met Christelle Webb-Joubert). * Naaswenner van LAPA Romankompetisie 2010/2011.