Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > SeminaarKamer | Seminar Room > Afrikaans

Mediavryheid


Christien Nesser - 2011-09-19

Ek voeg my stem by die geleerde, gerespekteerde stemme wat reeds met die vinger in die dyk se kraak gaan staan het.

In my agterkop sê ’n stemmetjie: as die wolf nie saamstem nie, is dit sinneloos dat die skapies ten gunste van vegetarisme te stem.

Maar ’n horde aanstormende skape mag dalk net die wolf vertrap, of hoe?

Christien Nesser