Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Kennisgewings | Notices

Robinson Regstreeks: Haatspraak


2011-09-15

Robinson Regstreeks, Sondagaand 18 September 2011, hierdie
Sondag 20:00–20:30 op kykNet

 

Robinson Regstreeks, nou in spitstyd op Sondagaand 19:30.

Die gelykheidshof se uitspraak dat die sing van die liedjie “Skiet die Boer” haatspraak is, het uit verskillende oorde groot reaksie ontlok. In Robinson Regstreeks kyk ons na wat presies die uitspraak behels en hoe afdwingbaar dit is. Ons vra in watter konteks kultuur vir een na aan die hart lê en die ander beledig.

Sluit by ons aan.