Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Kennisgewings | Notices

Fotografiewerkswinkel op 24 September


2011-09-14

Algemene inleiding tot digitale fotografie: 24 September

‘n Fotografiewerkswinkel wat basiese beginsels, wat onder andere beligting en samestelling dek word aangebied deur Johann van Tonder, skrywer van Die Burger se fotografierubriek en dosent in fotojoernalistiek by Stellenbosch Universiteit, wat gereeld kursusse by universiteite aanbied.

Tyd: 09:30 - 17:00
Koste: R800. Ligte verversings ingesluit.
Plek: Historium Konferensiesentrum, Afrikaanse Taalmuseum
Besprekings: Kontak Amira Clayton by 021 872 3441 of per e-pos by kommunikasie@taalmuseum.co.za

Belangrik: Eie digitale kamera noodsaaklik.

General introduction to digital photography: 24 September

A photography workshop focusing on basic principles, including lighting and composition. The course is presented by Johann van Tonder, writer of Die Burger’s photography column and photojournalism lecturer at Stellenbosch University, who regularly presents courses at universities.

Time: 09:30 - 17:00
Cost: R800. Light refreshments included.
Place: Historium Conference Centre, Afrikaanse Taalmuseum
Bookings: Contact Amira Clayton on 021 872 3441 or via email at kommunikasie@taalmuseum.co.za

Important: Own digital camera essential.