Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Sing ’it

Win | Wen


2011-09-05

English | Afrikaans

Win!

If one of the nominated bands sets your lyrics to music, you will win an iPad 2 and R3 000 cash. If more than one of the nominated bands choose your song lyrics to set to music, you will be paid per composition. If the song containing your lyrics wins the budget for the music video you will have the opportunity to appear in the video if you would like to do so (at Sing ’it’s expense if you reside within the borders of South Africa). 

 

 

 

Keep up to date with Sing 'it on:

Facebook
Twitter
"Bevonk!" on RSG
JIP
MXit
PANSA

and win your share of R40 000 in cash prizes!


Wen!

Indien een van die genomineerde kunstenaars jou lirieke toonset, wen jy ’n iPad 2 en R3 000 kontant. Indien meer as een genomineerde kunstenaar vir die kompetisie ’n liriek van jou toonset, sal jy vir elke toonsetting vergoed word. Indien jou toonsetting die musiekvideobegroting wen,  sal jy die geleentheid gebied word om in die video te verskyn (op Sing 'it se onkoste indien jy binne die grense van Suid-Afrika woon) indien jy wil.

Om op hoogte van Sing 'it te bly, volg:

Facebook
Twitter
"Bevonk!" on RSG
JIP
MXit
PANSA

en staan 'n kans om kontantpryse ter waarde van R40 000 te wen!