Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Kennisgewings | Notices

Robinson Regstreeks, Sondagaand 28 Augustus 2011


2011-08-25

Untitled Document

Robinson Regstreeks
Sondagaand 28 Augustus 2011

19:30–20:00 op kykNet

Robinson Regstreeks, nou in spitstyd op Sondagaand 19:30.

Met die Wêreldbeker op hande vra ons rugbylegendes of ons reg is om die beker weer huis toe te bring.

Sluit by ons aan.