Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Boeke | Books > Kennisgewings | Notices

Kortlys van die UJ-PRYS | Shortlist of the UJ Prize


2011-08-25

Untitled Document

Twee Protea bundels op UJ se kortlyste

Wat die water onthou
Louis Esterhuizen
Uitgewer: Protea Boekhuis
ISBN: 9781869193539
Prys: R130.00

Protea Boekhuis kondig met trots aan dat twee van ons digbundels, Wat die water onthou en Oewerbestaan, meeding op die kortlyste van die onderskeie literêre pryse wat deur die Universiteit van Johannesburg uitgeloof word.

Kortlys vir die UJ-prys vir die Beste Skeppende Skryfwerk in Afrikaans

Louis Esterhuizen se digbundel Wat die water onthou is op die kortlys vir die UJ-prys vir die Beste Skeppende Skryfwerk in Afrikaans. Die prysgeld beloop R60 000.

Die ander boeke op die kortlys is: Die benederyk (’n roman) deur Ingrid Winterbach, Die sneeuslaper (’n roman) deur Marlene van Niekerk, Dwaalpoort (ook ’n roman) deur Alexander Strachan en Ligloop (’n digbundel) deur Tom Gouws.

Kortlys vir die UJ-prys vir die Beste Skeppende Debuutwerk in Afrikaans

Melt Myburgh se digbundel, Oewerbestaan, het die kortlys gehaal vir die UJ-prys vir die Beste Skeppende Debuutwerk in Afrikaans. Die prysgeld beloop R20 000.

Die ander boeke op die kortlys is: Die begunstigde ( ’n roman) deur Dirk Winterbach en Maal (’n kortverhaalbundel) deur Nicole Jaekel Strauss.

Myburgh se Oewerbestaan is pas bekroon met die Ingrid Jonker-prys.

Die wenners word op 1 September bekend gemaak.


Two Protea poetry collections on UJ Shortlists

Oewerbestaan
Melt Myburgh
Publisher: Protea Book House
ISBN:9781869193690
Cost: R140.00

Protea Book House is proud to announce that two of our poetry collections, Wat die water onthou and Oewerbestaan, have been shortlisted for the various literary awards by the University of Johannesburg.

Shortlisted for the UJ prize for Best Creative Writing in Afrikaans

Louis Esterhuizen's volume of poetry, Wat die water onthou, is on the shortlist for the UJ Prize for the Best Creative Writing in Afrikaans. The prize money amounts to R60 000.

The other books on the shortlist are: Die benederyk (a novel) by IngridWinterbach, Die sneeuslaper (a novel) by Marlene van Niekerk, Dwaalpoort (a novel) by Alexander Strachan and Ligloop (a volume of poetry) by Tom Gouws.

Shortlisted for the UJ prize for the Best Creative Debut Work in Afrikaans

Melt Myburgh's volume of poetry, Oewerbestaan, is on the shortlist for the UJ prize for the Best Creative Debut Work in Afrikaans. The prize money amounts to R20 000.

The other books on the shortlist are Die begunstigde (a novel) by Dirk Winterbach and Maal (a short-story collection) by Nicole Strauss Jaekel.

Myburgh's Oewerbestaan has just awarded the Ingrid Jonker Prize.

The winners will be announced on September 1st.