Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Feeste | Festivals > Kennisgewings | Notices

Breytenbach-fees


2011-08-23

Untitled Document

Breytenbach-fees
Black Door Studio (langs Pierneefteater)
16 September: 19h00

’n man het ’n pampoen gekoop vir sy verjaarsdag die 16e September ...
ons vier die fees in Pretoria met pampoenkoekies en port
lees en kuier en kry bietjie info oor sy ouvre
BB fans welkom
Pampoenkoekies en port deel van R40 ingangsgeld
bring eie ete en drinke 

Kontak: 

Abjater Ronkedoor op fb @ Dowe Digters /  0824216754
Esther @ 082 4491613